Frankfort: Plaas met baie potensiaal

Frankfort: Plaas met baie potensiaal

Frankfort: Plaas met baie potensiaal

Plaas, Hoewe Harlech 586, Frankfort

For Sale

  • MINOLTA DIGITAL CAMERA
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12

Property ID :

 RH-8990-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Area

19.3276ha

Description

Frankfort – Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha.

Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat.

Verbeteringe:  Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en ‘n Granaat boort (2000 bome in totaal). Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water; volledig toegerus). Waterregte vanaf Wilgerivier.

Woonhuis met 4-slaapkamers, 2 badkamers, oopplan leef area (met ingeboude braai en kaggel), kombuis, opwas area, aangeboude grasdak stoep en ‘n buite braai area.

Woonstel met 3-slaapkamers, badkamer, oopplan kombuis/sitkamer en eetkamer.

Toegeboude stoor.

Dubbel motorhuis.

Rotrix besproeiingsstelsel (vir 20 ha).

Groenhuis (ideaal vir groente/vrugte). Rivierfront huis (onvoltooid).

Eskom kragpunt (50 kva).

Pragtuin (onder mikro besproeiing).

Word as lopende saak verkoop. Plaastoerusting: Massey Ferguson 135 trekker, Waterpomp (15KW; vir besproeiingsdoeleindes),  Skoffel,  Verskeidenheid ander implemente en los toerusting.

Navrae: Jan Mostert 083 306 8408

 

 

Similar Properties