Hopefield: Besproeiings- en Veeplaas

Hopefield: Besproeiings- en Veeplaas

Hopefield: Besproeiings- en Veeplaas

Hopefield

Public Auction

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8

Property ID :

 RH-8977-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Area

461,3 ha

Description

Hopefield

Uitstekende besproeiings- en veeplaas

Plaas van 461,3 ha met ± 3,5 km Bergrivier front.

Grondgebruik: 6 x 13 ha sirkels met water- en kragaansluitings; 165 ha droëland; res is veld.

Verdeel in 11 kampe.

Water: 38,4 ha geregistreeerde waterregte; 4 x 3-toring spilpunte; 1 x 75 kw en 1 x 55 kw elektriese motors met  pompe.

Infrastruktuur: Ruim woonhuis (± 515m²) met mooi rivieruitsigte; groot shuur (±745m²); afdak; slagkamer; perdestalle; skaap voerkraal vir ± 500 lammers; 4 werkershuise.

‘n Plaas met baie pontensiaal. Uiters geskik vir kontantgewasse en lewende hawe.

Veiling: Vrydag 4 Oktober 2019 @ 11:00

Plek: Op die perseel

Besigtig: Slegs per afspraak

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641

Albie Loubser 082 573 9902

Similar Properties