Koringberg: Nuut gerestoureerde woonhuis

Koringberg: Nuut gerestoureerde woonhuis

Koringberg: Nuut gerestoureerde woonhuis

51 Palmiet Street, Koringberg

For Sale

Property ID :

 RH-8599-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Bedrooms

4

Bathrooms

2

Area

1388m²

Description

Koringberg: Nuut gerestoureerde woonhuis betstaande uit.

  • 4 Slaapkamer huis met 2 badkamers – almal met ingeboude kaste
    • 1 Slaapkamer en badkamer is buite, Daar is ‘n moontlikhuid dat jy kan deurbreek na die huis toe.
  • Badkamer in die huis het ‘n bad en stort, Badkamer in die ander kamer het net ‘n stort en ‘n dubbel wasbak
  • Oop plan kombuis/eetkamer/sitkamer
  • Binnebraai met ‘n koolstoof en deur wat oopmaak na die buite braai en swembad
  • Swembad met ‘n houtdek van die braai kamer
  • Buite braai met ‘n ingeboude tafel vir 12 tot 16 mense
  • Groot buite onthaal area met ‘n kroeg en verhoog met spotlights.  (moontlikheid vir ‘n restaurant)
  • 9 meter Wendy huis en dit kan ingerig word vir nog ‘n slaapkamer of 2.

Tuin met vrugtebome – Vye, Mango, Koejawels, Lukwart, Suurlemoen, Lemmetjies, Avocado en Pomelos.

  • Opsie om die huis te koop met al die meubels of van die meubels.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 /Albie Loubser 082 573 9902

Property on Map

Similar Properties