Paarl: Vrugbare en Waterryke Plaas

Paarl: Vrugbare en Waterryke Plaas

Paarl: Vrugbare en Waterryke Plaas

Slent Pad, Paarl

Public Auction

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13

Property ID :

 RH-8922-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Area

63.5326ha

Description

PAARL

Vrugbare en Waterryke Plaas – 63.5326 ha

Te Koop as lopende saak per veiling

VEILING: DONDERDAG 31 OKTOBER 2019 @ 11:00

PLEK: OP DIE PERSEEL

BESIGTIGING: SLEGS PER AFSPRAAK

Water: Skema waterinlysting vir 32ha; Groot dam van ongeveer 5 ha; boorgate.

Genoeg water om 45 ha per jaar te besproei. Reënval tussen 600mm en 850mm per jaar.

Grond gebruik: ±8 ha tafeldruiwe; res vrugbare besproeiingsgrond.

Geboue: Goeie infrastruktuur met pakstoor (nie toegerus); werkswinkel; stoor; werkswinkel; kantore en wonings.

Uitstekende vrugbare besproeingsgrond met bykans geen uitvalgrond.

Plaas is uiters geskik vir Bloubessies, wingerd, sitrus, ens.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

Similar Properties