Upington: Besproeiings – / Groenteplaas

Upington: Besproeiings – / Groenteplaas

Upington: Besproeiings – / Groenteplaas

Upington

For Sale

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28

Property ID :

 RH-8677-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Area

435 ha

Description

Upington

Besproeiings-/ groenteplaas

Geleë 38,5 km buite Upington op die Olifantshoek pad CN14.

Plaas wat uit 2 gedeeltes bestaan met groottes van 40,4803 ha en 394,5778 ha respektiewelik. Totale grootte: 435,0581 ha.

Grondbenutting: 24,5 ha onder besproeiing met 5,5 ha wat geskik is vir besproeiing – word gebruik vir groenteverbouing, veral patats, blaarslaai, komkommers, kool, ens.

405,058 ha is natuurlike weiding wat vir skaapboerdery gebruik word.

Water: Geregistreerde waterregte – 225 000m³ per jaar.

Ingelys vir 15 ha by die Boegoeberg Watergebruikersvereniging.

Verbeteringe: Kweekhuistonnel van 1496m² met topgehalte afwerking en gerekenariseerde drupbesproeiing vir die produksie van komkommers. Hoofwoning – 250m²; 2 Rondawels; vleiskamer; werkershuise – 100m²; 2 kothuise van 70m²; rietdaklapa; buitekombuis en badkamers; groot oop stoor – 525m²; pakkamer; swembad.

Goedontwikkelde besproeiingsplaas in baie goeie toestand. Plaas is geleë langs die Oranjerivier in ‘n area wat bekend is vir

kontantgewasse, lusern en pekaneute.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641

BROSJURE

Similar Properties