Worcester: Wingerdplaas Te Koop per Tender

Worcester: Wingerdplaas Te Koop per Tender

Worcester: Wingerdplaas Te Koop per Tender

R43, Worcester

For Sale, Tender

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19

Property ID :

 RH-8897-property

Share

Added to Favorite

Favorite

Print

Area

297.1655 ha

Description

Worcester

Prag Bolandse wingerdplaas te Koop per Tender as Lopende Saak

297.1655 ha. Goeie grond met goeie waterbronne uit skemas van ongeveer 332 733 kub m per jaar.

32 Ha onder bekende wingerd kultivars, goeie gronde beskikbaar vir nuwe aanplantings asook pragtige buiteveld.

2 x besproeiingsdamme. Netjies Kaaps-Hollandse woning asook stoor en arbeidershuise.

Hierdie is ‘n besonderse netjiese eenheid met goeie water en geskik vir ‘n bykans enige ander bedryf met genoeg water.

Tenders sluit: Vrydag 18 Oktober 2019 0M 12:00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100 Paarl.

Tenderdokumente beskikbaar by bogenoemde kantoor

Besitig: Slegs per afspraak.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

BROSJURE
TENDER DOKUMENT
TITELAKTE

Similar Properties