Industrieel: Erf sluit in Diesel-lisensie, Tenks en Weegbrug
11 718m2 industriele erf met groothandel diesel-lisensie ingesluit. Voorheen gebruik vir die handel in skrootyster, veelsydig en aanpasbaar vir verskeie sektore. Dieseltenks en weegbrug ingesluit vir 'n suksesvolle besigheid.
Met Toebehore:
3 x 23000L diesel tanks 1 x 10000L diesel tank 1 x 5000L tank 1 x dubbel pomp 60 ton weeg brug
Sekuriteit ingesluit:
9 X kamera sisteem Elektriese omheining 24 uur moniteringstelsel 2 x alarrmstelsel met "beams"
Die eiendom sluit ook twee woonstelle in. Die eerste woonstel het drie slaapkamers, 'n kombuis en twee badkamers, terwyl die tweede woonstel twee slaapkamers, 'n kombuis en 'n badkamer het.
Nog ekstras:
Garage/stoor Wag kamer Buite badkamer 2 x afdakke
Die fasiliteite sluit in 'n groot stoor van 40m x 16m, 'n sinkstoor van 12m x 10m, 'n woonstel van 6m x 9m, 'n kantoor van 16m x 9m, en 'n afdak van 15m x 6m. Die wagkamer is 3m x 2m en daar is buitetoilette van 10m x 4m. . Die prys van hierdie eiendom is R8 895 000.
Sign-up and receive Property Email Alerts of Industrial Yards for sale in Oos Einde, Bloemfontein.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home and Hectare website is accurate and up to date, Home and Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.