SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

TENDER

Currency Converter

Lease Period
None
Availability
None

Te Huur per Tender - 4935 Hektaar Karooplaas

Tender Sluit: 16 Oktober 2024
Tyd: 12:00
Inhandiging van Tenders: Coetzee en Venter, Cradock


Hierdie uitgestrekte Karooplaas van 4935 ha bied 'n uitstekende geleentheid vir veeboerdery of verdere ontwikkeling. Van die totale opppervlakte le 720 ha aangrensend aan die dorpgronde, wat apart verhuur kan word (of gesamentlik). Die plaas beskik oor 4,1 ha besproeiingsgrond, wat ideal is vir produktiewe landbou-aktiwiteite.
Die boorgat lewer 50 000 liter per uur vir verdere besproeiings- ontwikkeling.

Daar is vier plaas arbeidershuise beskikbaar.

Met vaste huurtermyn van 5 jaar en 'n 5 persent eskalasie, bied hierdie eiendom stabiliteit en 'n uitstekende opbrengs op belegging.

Op die oomblik gebruik die eienaar 820 ha vir homself wat binne 'n bestek van 6 maande beskikbaar sal wees en deur die suksesvolle huurder dan benut moet word.

Die veld is in 'n uitstekende toestand. Gemengde Karoo/grasveld met vlaktes, leegteveld, ranteveld en bergeveld.

Die uitleg van die plaas is van top formaat en beskik oor 21 groot kampe en 6 kleinerige kampies .

Al die weidingskampe beskik oor een, twee, of selfs drie veesuipings .

Infrastruktuur:
- Een groot skuur met steenmure en sinkdak.
- Goedbeplande kleinveekrale met drukgang en los laaibank. By huis in die middel van die plaas.
- Verskuifbare beeskrale.
- 4,1 ha land onder permanente besproeiing.
- Diptenk
- Skuurhuis met onderdakkrale, wolpers en wol bins.
- Twee sterk boorgate met Escom toegerus (een vir veesuipings en een vir veesuipings en besproeiing).
- Baie goeie heinings. Van die heinings is gesif.
- Goeie hek;ke
- Goeie paaie
- 2 x arbeiders (ken die plaas se suipings en infrastruktuur).
- Drakrag 14 ha per GVE.
- Reenval 350 mm per jaar.

Kleinfontein is geskik vir bees-, skaap- en bokboerdery. Baie doringleegtes en warm veld.

Min veesiektes. Het wel Karooverlammingsbosluis, ent vir bloutong en bloednier. Min inwendige parasiete.

Features

0
0
Pets Allowed
Yes
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms to let in Cradock, Cradock.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home and Hectare website is accurate and up to date, Home and Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.